Home > Terms > Afrikaans (AF) > vis pastei

vis pastei

'n Tradisionele Britse gereg. Die pastei is gewoonlik met wit vis gemaak (byvoorbeeld kabeljou, schelvis of heilbot) in 'n wit of béchamelsous gemaak van die melk waarin die vis geposjeer was. Krewels en hard-gekookte eiers is ander gewone ekstra bestanddele. Dit word in die oond gebak in 'n diep bak maar is nie gewoonlik gemaak met die broskors- of blaardeeg omhulsel wat verband hou met die meeste soutpasteie nie (bv. biefstuk en nier pastei).

0
  • Part of Speech: noun
  • Synonym(s):
  • Blossary:
  • Industry/Domain: Baked goods
  • Category: Pastries
  • Company:
  • Product:
  • Acronym-Abbreviation:
Collect to Blossary

Member comments

You have to log in to post to discussions.

Terms in the News

Featured Terms

Handre Stoman
  • 0

    Terms

  • 0

    Blossaries

  • 0

    Followers

Industry/Domain: Anatomy Category:

acnestis

Die deel van die liggaam wat nie bereik kan word nie (om te krap), gewoonlik die ruimte tussen die skouerblaaie.

Contributor

Featured blossaries

World's Top Economies in 2014

Category: Business   1 5 Terms

Kraš corporation

Category: Business   1 23 Terms