Home > Terms > Afrikaans (AF) > rabarber pastei

rabarber pastei

'n Pastei wat besonder gewild is in daardie areas waar die rabarber plant oor die algemeen gekweek word, insluitende Swede, die Britse eilande, en Nieu-Engeland en boonste Mid-Westerse gebiede van die Verenigde State. Behalwe rabarber, bevat dit amper altyd 'n groot hoeveelheid suiker om die hewige vrankheid van die plant te balanseer. Rabarber pastei is dikwels saam met roomys geëet. In Kanada en die Verenigde State, is aarbei rabarber pastei 'n populêre laat-lente pastei, met die algemene kombinasie van die eerst aarbeie van die seisoen met die laaste rabarber.

0
  • Part of Speech: noun
  • Synonym(s):
  • Blossary:
  • Industry/Domain: Baked goods
  • Category: Pastries
  • Company:
  • Product:
  • Acronym-Abbreviation:
Collect to Blossary

Member comments

You have to log in to post to discussions.

Terms in the News

Featured Terms

Collin Koortzen
  • 0

    Terms

  • 1

    Blossaries

  • 5

    Followers

Industry/Domain: Anatomy Category: Human body

Cerebellum

Kleinharsings, dié afdeling van die harsings net agter die breinstam, bo-op die 4de ventrikel geleë. Dit bestaan uit 'n middellob en twee sylobbe, ...

Contributor

Featured blossaries

Languages spoken in Zimbabwe

Category: Arts   1 4 Terms

Cognitive Psychology

Category: Science   1 34 Terms