Home > Terms > Afrikaans (AF) > Hidrotermaal

Hidrotermaal

Geologie: Van, betreffende, voortgebring deur die werking van verhitte of oorverhitte water veral waar dié werking bestaan in die oplossing, verplasing, herafsetting en hersamestelling van mineraalstof, of andersins in mineraalveranderings in die aardkors: Hidrotermale aar, wat bestaan uit minerale wat uit warm oplossings afgeset is.

0
Collect to Blossary

Member comments

You have to log in to post to discussions.

Terms in the News

Featured Terms

Handre Stoman
  • 0

    Terms

  • 0

    Blossaries

  • 0

    Followers

Industry/Domain: Festivals Category: Christmas

Engele

Boodskappers van God wat die herders verskyn het en aankondiging van die geboorte van Jesus.

Contributor

Featured blossaries

Word Up!

Category: Languages   5 36 Terms

Role Play Games (RPG)

Category: Entertainment   1 19 Terms