Home > Terms > Afrikaans (AF) > Hidroterapie

Hidroterapie

Hidroterapie is die tegniek om water te gebruik vir genesing en pynverligting. Sy oorsprong as 'n mediese hulpmiddel is in die 19de eeu, alhoewel daar baie vroeër verwysings daarna is. Die antieke Egiptenare, Griekse en Romeinse beskawings het water gebruik as behandeling vir verskillende toestande. Daar is verskillende hidroterapie metodes,afhangend van die probleem waaraan elke persoon ly. Nie alle terapie vereis onderdompeling in water nie.

0
Collect to Blossary

Member comments

You have to log in to post to discussions.

Terms in the News

Featured Terms

Collin Koortzen
  • 0

    Terms

  • 1

    Blossaries

  • 5

    Followers

Industry/Domain: Health care Category: Diseases

Dansraserny

Dansraserny is 'n abnormaal hewige danslus, danswaansin, tarantisme of danswoede. 'n Manie gekenmerk deur 'n onbeheersde impuls om te dans, veral ...