Home > Terms > Afrikaans (AF) > Avogadro

Avogadro

Italiaanse natuurkundige (1776 tot 1856): Getal (konstante) van Avogadro (chemie), die aantal molekules in 'n mol of grammolekule van enige stof, byvoorbeeld vir suurstof, die aantal in 32 gram; dit bedra 6.0228 ± 0.0011 x 1023 (betrek op die skaal van die chemiese atoomgewigte). Hipotese (reël, wet) van Avogadro, hipotese (reël, wet), in 1811 opgestel, wat lui dat in gelyke volumes van alle gasse daar, by gelyke druk en by dieselfde temperatuur, eweveel molekules aanwesig is, i,e. dat die molekulêre volume van die gasse gelyk is; dit is in 1814 ook deur Ampère onafhanklik geformuleer.

0
Collect to Blossary

Member comments

You have to log in to post to discussions.

Terms in the News

Featured Terms

Collin Koortzen
  • 0

    Terms

  • 1

    Blossaries

  • 5

    Followers

Industry/Domain: Restaurants Category: Fast food

Happy Meal

Happy Meals is maaltye van McDonald's wat vir kinders bemark word. Dit het die mark vir die eerste keer in 1979 betree. Happy Meals bestaan uit 'n ...